Liefdesdiens

Alluvia Boetiekwynmakery en Gastehuis in die Banhoekvallei het hul splinternuwe proelokaal geloods saam met hul wyn, die 2005 Give Me A Chance Cabernet Sauvignon.

Eienaar Delarey Burgman het die 'Give Me a Chance'-trustfonds in 2004 gestig wat kinders in die Kylemore-gemeenskap met beurse en 'n mentorskapprogram ondersteun.