Rand en Sent‘n Uitdaging wat menigte entrepreneurs in die gesig staar is hoe om ondernemings suksesvol te kommersialiseer. Keet van Zyl ‘n geoktrooieerde rekenmeester en portefeulje analis by die maatskappy, Here be Dragons gesels oor die belangrikheid van kommersialisering en die implementering van ‘n suksesvolle kommersialiseringstrategie. Delarey Brugman, eienaar van die Alluvia landgoed buite Stellenbosch en ook stigter van die Give Me A Chance Kinderfonds praat oor ondernemings se sinvolle betrokkenheid by hul gemeenskappe.
|